The parks jan smuts koekies
Anthea’s Jan Smuts Cookies -
- JAN SMUTS KOEKIES.
Hertzoggie - Wikipedia
- Die resep lewer 4 dosyn koekies.
jan smuts koekies - Food Lovers Recipes
Jan Smuts-koekies - Bak en Brou
Lynette Muller - JAN SMUTS KOEKIES (Happies - Facebook
- JAN SMUTS KOEKIES.
Vinger-Lek-Lekker Resepte: Jan Smuts-koekies - Blogger
JAN SMUTS KOEKIES - Food Lovers Recipes
Klein Koekies - Jan Smuts-koekies - Anders Comp
Jan Smuts-koekies
Hierdie koekies is genoem na Genl. Jan Smuts wat van 1919 tot 1924 en van 1939 tot 1948 die eerste minister van die Unie van Suid-Afrika was.
Die resep lewer 4 dosyn koekies. Volgens oorlewering was die koekies destyds baie gewild onder Genl. Smuts se aanhangers terwyl hul politieke opponente niks daarvan wou weet nie en net Hertzoggies gebak het.
Kors
400 g (750 ml, ongesif afgemeet)
koekmeelblom
10 ml bakpoeier
1 ml sout
250 g botter of margarien, by
kamertemperatuur
200 g (250 ml) suiker
2 eiers, geklits
Vulsel
125 g botter of margarien, by kamertemperatuur
125 g (150 ml) suiker
2 eiers, geklits
125 g (225 ml, ongesif afgemeet)
koekmeelblom
5 ml bakpoeier
100 ml fyn appelkooskonfyt
Voorverhit die oond tot 190°C (375 F).
Smeer die holtes van kolwyntjiepanne, of bespuit hull met kleefwerende middel.
Sif die koekmeelblom, bakpoeier en sout saam. Vryf die botter of margarien met die vingertoppe hierin totdat die mengsel fyn gekrummel is.

| Three fresh homemade Hertzog cookies and two tea cups on a wooden. | |
| Method. | |
| PROClAN\A liONS by the State President of the Republic of. |
JAN SMUTS KOEKIES - Your Recipe Blog
- JAN SMUTS KOEKIES.